Matthew 20:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Is dit my nie geoorloof om met my eie te doen wat ek wil nie? Is jou oog sleg, omdat ek goed is? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Is dit dan teen die wet om met my geld te maak soos ek goeddink? Of voel jy bitter omdat ek so gaaf is?’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Of staan dit my nie vry om met my eie goed te maak wat ek wil nie? Of is jou oog verkeerd, omdat ek goed is? |
| Afrikaans 1983 | Mag ek dan nie met my geld maak wat ek wil nie? Of is jy afgunstig omdat ek goed is?’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mag ek nie met my goed maak wat ek wil nie? Of is jy afgunstig omdat ek goed is? ’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek kan doen met my geld wat ek wil, dit weet jy. Hoekom is jy jaloers omdat ek vir hulle goed is?’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is mos my geld. Ek kan daarmee maak wat ek wil. Hoekom is julle dan kwaad vir my omdat ek daarmee goeddoen?’” |