Matthew 20:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Neem wat joune is, en gaan heen: Ek sal aan hierdie laaste gee soos aan jou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Neem dit en gaan. Ek het dit goedgevind om vir die een wat laaste begin het, dieselfde te gee as vir jou. |
| Afrikaans 1933/1953 | Neem dan wat joue is, en gaan heen. Ek wil aan hierdie laaste een gee net soos aan jou. |
| Afrikaans 1983 | Vat jou geld en gaan huis toe. Ek wil vir hierdie laaste een dieselfde gee as vir jou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Neem wat joune is en gaan. Ek verkies om vir hierdie laaste een dieselfde te gee as vir jou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet jou geld neem en gaan. Ek het besluit ek gee vir die werker wat laaste begin werk het, dieselfde as vir jou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vat julle geld en gaan huis toe. Ek het besluit dat ek vir die arbeiders wat laaste kom werk het dieselfde as vir julle wil betaal. |