Matthew 20:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe hulle dit ontvang het, het hulle teen die eienaar van die huis gemurmureer,
Afrikaans (NLV) 2011 “Toe hulle hulle betaling kry, het hulle teenoor die eienaar geprotesteer
Afrikaans 1933/1953 En toe hulle dit ontvang, murmureer hulle by die huisheer
Afrikaans 1983 Hulle vat toe die geld maar begin by die eienaar kla
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het dit geneem, maar by die grondeienaar gaan mor,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle neem toe die geld, maar hulle het by die man gaan kla
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle was baie kwaad daaroor. Hulle het hardop begin protesteer en vir die boer gaan sê: