Matthew 19:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle sê vir hom: Waarom het Moses dan bevel gegee om 'n skeibrief te gee en haar weg te gooi? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle vra Hom: “Maar waarom het Moses dan gesê ’n man kan sommer net vir sy vrou ’n skeidokument gee en haar dan laat gaan?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle sê vir Hom: Waarom het Moses dan beveel om 'n skeibrief te gee en van haar te skei? |
| Afrikaans 1983 | Hulle vra Hom toe: “Waarom het Moses dan bepaal dat, as iemand sy vrou 'n skeibrief gee, hy van haar kan skei?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe vra hulle Hom: “Waarom het Moses dan bepaal dat 'n man sy vrou 'n skeibrief moet gee om sodoende van haar te skei?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Fariseërs vra toe vir Jesus: “ Maar Moses het 'n wet gemaak dat 'n man vir sy vrou 'n skeibrief moet gee wanneer hy van haar skei. Hoekom het hy dit gedoen?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Fariseërs het vinnig daarop gereageer: “Maar wat dan van Moses? Waarom het hy nie ’n probleem daarmee gehad dat ons kan skei nie? Al wat hy wel vir ons gesê het, is om te sorg dat ons vir ons vrou ’n wettige skeibrief gee wanneer ons hulle die dag laat loop.” |