Matthew 19:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar baie wat eerste is, sal laaste wees; en die laastes sal eerste wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar baie wat nou so vernaam lyk, sal eendag heeltemal onbelangrik wees. En dié wat nou nie gereken word nie, sal eendag die belangrikste wees.”
Afrikaans 1933/1953 Maar baie wat eerste is, sal laaste wees, en wat laaste is, eerste.
Afrikaans 1983 “Maar baie wat eerste is, sal laaste wees, en wat laaste is, eerste.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar baie wat eerste is, sal laaste wees, en wat laaste is, eerste.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Baie mense wat nou belangrik is, sal dan onbelangrik wees, en mense wat nou onbelangrik is, sal dan belangrik wees.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Mense wat nou hier op aarde baie belangrik is, sal glad nie ’n plek kry in God se nuwe wêreld nie. Diegene wat egter nou agter in die ry van die lewe staan omdat hulle My volg, sal daar belangrik wees.”