Matthew 19:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sy dissipels dit hoor, was hulle baie verbaas en sê: Wie kan dan gered word? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe hulle dit hoor, was die dissipels totaal verbysterd. “As dit so is, wie kan dan hoegenaamd verlos word?” het hulle gevra. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sy dissipels dit hoor, was hulle baie verslae en sê: Wie kan dan gered word? |
| Afrikaans 1983 | Toe die dissipels dit hoor, het dit hulle geweldig ontstel, en hulle het gesê: “Wie kan dan gered word?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe die dissipels dit hoor, was hulle heeltemal uit die veld geslaan en het gesê: “Wie kan dan gered word?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die dissipels dit hoor, was hulle verbaas en hulle het gesê: “As dit so is, wie sal dan kan inkom waar God Koning is?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus se woorde het die dissipels se voete onder hulle uitgeslaan. Verbysterd vra hulle Hom toe: “Maar wie op aarde kan dan gered word? Hoe sal iemand ooit ’n plek in God se wêreld kry?” |