Matthew 19:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die jongman sê vir hom: Al hierdie dinge het ek bewaar van my jeug af; wat kort my nog? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek het al hierdie gebooie nagekom,” antwoord die jong man, “wat moet ek nóg doen?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Die jongman sê vir Hom: Al hierdie dinge het ek onderhou van my jeug af. Wat kom ek nog kort? |
| Afrikaans 1983 | “Dit alles het ek nagekom,” het die jongman gesê. “In watter opsig skiet ek nog te kort?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die jong man sê vir Hom: “Dit alles het ek nagekom – wat kom ek dan nog kort?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die jongman sê toe vir Jesus: “Ek het alles gedoen wat God se wette sê. Wat moet ek nóg doen?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ag wat, ek doen daardie dinge al van kleins af,” sê die jongman toe. “Miskien is daar nog so ’n klein ietsie ekstra wat ek dalk kan doen, net om honderd persent seker te maak dat ek by God uitkom. Sê my, asseblief.” |