Matthew 19:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe Jesus hierdie woorde voltooi het, het Hy van Galiléa af vertrek en in die gebiede van Judéa oorkant die Jordaan gekom; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nadat Jesus klaar gepraat het, het Hy van Galilea vertrek en in Perea aangekom. Hierdie gebied het aan Judea gegrens, maar was aan die oostekant van die Jordaan geleë. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe Jesus hierdie woorde geëindig het, het Hy van Galil,a vertrek en in die gebied van Judiaoorkant die Jordaan gekom. |
| Afrikaans 1983 | Nadat Jesus klaar gepraat het, het Hy uit Galilea vertrek en in die gebied van Judea anderkant die Jordaan gekom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Jesus sy redevoering voltooi het, het Hy van Galilea af vertrek en na die gebied van Judea oorkant die Jordaan gegaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Jesus klaar gepraat het, het Hy weggegaan uit die provinsie Galilea. Hy het oor die Jordaan-rivier gegaan en Hy het toe in die provinsie Judea gekom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus het daarna uit Galilea vertrek. Hy is na Judea toe, daar oorkant die Jordaan. |