Matthew 18:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Elkeen dan wat homself verneder soos hierdie kindjie, hy is die grootste in die koninkryk van die hemele.
Afrikaans (NLV) 2011 “Daarom is elkeen wat so nederig soos hierdie kindjie word die belangrikste in God se koninkryk.
Afrikaans 1933/1953 Elkeen dan wat homself verneder soos hierdie kindjie, hy is die grootste in die koninkryk van die hemele.
Afrikaans 1983 Wie homself gering ag soos hierdie kindjie, hy is die belangrikste in die koninkryk van die hemel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie homself dus gering ag soos hierdie kindjie, hy is die belangrikste in die koninkryk van die hemele.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Elkeen wat soos hierdie kindjie dink hy is nie belangrik nie, hy sal die belangrikste mens wees oor wie God regeer, God wat in die hemel is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle moet ook so leef. Julle moet julle eie belange tweede stel en ander mense respekteer, dan is julle die belangrikste in God se nuwe wêreld.