Matthew 18:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Moes jy nie ook medelye gehad het met jou mededienskneg, net soos Ek my oor jou ontferm het nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Moes jy jou nie ook oor jou medeamptenaar ontferm het soos ek my oor jou ontferm het nie?’
Afrikaans 1933/1953 moes jy nie jou mededienskneg ook barmhartig wees soos ek jou ook barmhartig gewees het nie?
Afrikaans 1983 Moes jy nie ook jou medeamptenaar jammer gekry het soos ek jou jammer gekry het nie?’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moes jy nie ook jou medeslaaf begenadig soos ek jou begenadig het nie?’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moes ook jammer gewees het vir die ander amptenaar, soos ek jammer was vir jou.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moes dit jou nie beweeg het om dieselfde vir daardie ander amptenaar te doen toe hy op sy knieë voor jou kom staan het nie?’