Matthew 18:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê sy heer, nadat hy hom geroep het, vir hom: O slegte dienskneg, ek het jou al daardie skuld kwytgeskeld, omdat jy my begeer het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarop het die koning daardie man laat roep en vir hom gesê: ‘Jou ellendige vent! Toe jy my gesoebat het, het ek vir jou al jou skuld afgeskryf. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop roep sy heer hom en sê vir hom: Jou slegte dienskneg, al daardie skuld het ek jou kwytgeskeld, omdat jy my gesmeek het; |
| Afrikaans 1983 | Die koning het hom laat haal en vir hom gesê: ‘Jou skurk! Al daardie skuld het ek vir jou afgeskryf omdat jy my gesoebat het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarop ontbied sy heer hom en sê vir hom, ‘Jou slegte slaaf! Al daardie skuld het ek jou kwytgeskeld omdat jy my gesmeek het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe roep die koning die eerste amptenaar en sê vir hom: ‘Jy is 'n slegte amptenaar! Jy het gesoebat en ek het gesê jy mag die geld hou, dit is nie nodig dat jy daardie skuld betaal nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Die koning het die amptenaar toe dadelik ontbied en vir hom gesê: ‘Jou skurk! Ek het so pas jou skuld van twintig miljoen rand afgeskryf omdat jy my om genade gesmeek het. |