Matthew 18:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe sy medediensknegte sien wat gebeur het, was hulle baie jammer en het gekom en aan hulle heer vertel alles wat gebeur het.
Afrikaans (NLV) 2011 “Toe sy medeamptenare sien wat gebeur het, was hulle uitermate ontsteld. Hulle het alles wat gebeur het toe aan die koning gaan vertel.
Afrikaans 1933/1953 En toe sy medediensknegte sien wat gebeur het, was hulle baie bedroef, en hulle het gegaan en aan hulle heer meegedeel alles wat gebeur het.
Afrikaans 1983 “Toe sy medeamptenare sien wat gebeur het, was hulle diep teleurgesteld, en hulle het alles wat gebeur het, vir hulle koning gaan vertel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Toe sy medeslawe sien wat gebeur het, was hulle baie ontsteld en het vir hulle heer alles gaan vertel wat gebeur het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe die ander amptenare sien wat gebeur het, het hulle baie hartseer geword. Hulle gaan toe en vertel vir die koning alles wat gebeur het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ander amptenare het gesien wat gebeur en was baie ontsteld daaroor. Hulle het toe vir die koning daarvan gaan vertel.