Matthew 18:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En sy mededienskneg het voor sy voete neergeval en hom gesmeek en gesê: Wees geduldig met my, en ek sal jou alles betaal.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy medeamptenaar val toe voor hom neer en smeek hom: ‘Gee my kans, ek sal alles aan jou terugbetaal.’
Afrikaans 1933/1953 Sy mededienskneg val toe voor sy voete neer en smeek hom en sê: Wees lankmoedig met my, en ek sal jou alles betaal.
Afrikaans 1983 Sy medeamptenaar het voor hom neergeval en hom gesmeek: ‘Gee my tog uitstel, ek sal jou betaal.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy medeslaaf val toe neer en smeek hom, ‘Wees geduldig met my, en ek sal jou terugbetaal.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die ander amptenaar val toe op sy knieë voor hom en soebat en sê: ‘Jy moet asseblief geduldig wees met my, ek sal alles terugbetaal wat ek vir jou skuld.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Die man het op sy knieë neergeval en gepleit: ‘Gee my asseblief nog ’n laaste kans. Ek sal binnekort die geld terugbetaal wat ek jou skuld.’