Matthew 18:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jesus sê vir hom: Ek sê vir jou nie: Tot sewe maal toe nie, maar tot sewentig maal sewe maal. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Nee,” verseker Jesus hom, “nie tot sewe maal toe nie, maar tot 70 maal sewe toe! |
| Afrikaans 1933/1953 | Jesus antwoord hom: Ek sê vir jou, nie tot sewe maal toe nie, maar tot sewentig maal sewe toe. |
| Afrikaans 1983 | Jesus antwoord hom: “Ek sê vir jou, nie sewe keer nie maar selfs sewentig maal sewe keer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jesus antwoord hom: “Ek sê vir jou, nie tot sewe keer nie, maar tot sewentig maal sewe keer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus sê toe vir Petrus: “Ek sê vir jou: Jy moet hom nie net sewe maal vergewe nie, maar sewentig maal sewe maal. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Nee, nie net sewe keer nie,” het Jesus geantwoord. “Sewentig maal sewe keer. Moenie tel hoeveel keer jy ander mense vergewe nie. Vergifnis hou net aan en aan.” |