Matthew 18:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe kom Petrus na hom en sê: Here, hoe dikwels sal my broer teen my sondig en ek hom vergewe? tot sewe keer? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarop kom vra Petrus Hom: “Here, hoeveel maal moet ek ’n medegelowige vergewe wat iets verkeerds teen my gedoen het? Selfs tot sewe maal toe?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe kom Petrus na Hom en sê: Here, hoe dikwels sal my broeder teen my sondig en ek hom vergewe? Tot sewe maal toe? |
| Afrikaans 1983 | Daarna het Petrus na Jesus toe gekom en gevra: “Here, hoeveel keer moet ek my broer vergewe as hy iets verkeerds teen my doen? Selfs sewe keer?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe het •Petrus nader gekom en Hom gevra: “Here, hoeveel keer sal my broer teen my sondig en ek hom vergewe? Tot sewe keer toe?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het Petrus na Jesus toe gekom en vir Hom gevra: “Here, hoeveel maal moet ek 'n ander gelowige vergewe wanneer hy sonde doen teen my? Moet ek hom baie maal vergewe, tot sewe maal?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Petrus vra toe vir Jesus: “Here, sê my, hoeveel keer moet ek iemand vergewe wat verkeerd teenoor my opgetree het? Tot sewe maal?” |