Matthew 18:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want waar twee of drie in my Naam bymekaar is, daar is Ek in hulle midde.
Afrikaans (NLV) 2011 Waar twee of drie bymekaar is, is Ek immers ook saam met hulle daar.”
Afrikaans 1933/1953 Want waar twee of drie in my Naam vergader, daar is Ek in hul midde.
Afrikaans 1983 want waar twee of drie in my Naam saam is, daar is Ek by hulle.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want waar twee of drie in my Naam byeen is, daar is Ek in hulle midde. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want waar twee of drie van julle bymekaar is om My te aanbid, daar is Ek by hulle.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Onthou: Ek is altyd by julle, selfs daar waar net twee of drie van julle in my Naam bymekaarkom om te bid.”