Matthew 18:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So is dit ook nie die wil van julle Vader wat in die hemele is dat een van hierdie kleintjies moet vergaan nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Net so wil julle Vader in die hemel nie hê dat één van hierdie kleinstes verlore gaan nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | So is dit nie die wil van julle Vader wat in die hemele is, dat een van hierdie kleintjies verlore gaan nie. |
| Afrikaans 1983 | So is dit ook nie die wil van julle Vader in die hemel dat een van hierdie kleintjies verlore moet gaan nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | So is dit nie die wil van julle Vader in die hemele dat een van hierdie kleintjies verlore raak nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle Vader in die hemel wil ook nie hê een van hierdie mense moet verlore gaan nie, hierdie mense wat nie belangrik is nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Weet julle, my Vader maak presies net soos hierdie boer. Hy hou aan met soek na elkeen van sy ou kleintjies wat oor ’n sonde neergeslaan het totdat Hy hulle kry. Dan gaan tel Hy hulle op. Omdat hulle vir Hom kosbaar is, wil Hy nie hê dat een van hulle verlore gaan nie.” |