Matthew 18:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In dieselfde tyd het die dissipels na Jesus gekom en gesê: Wie is die grootste in die koninkryk van die hemele? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In daardie tyd het die dissipels na Jesus toe gekom met die vraag: “Wie van ons sal die belangrikste wees in God se koninkryk?” |
| Afrikaans 1933/1953 | In daardie uur het die dissipels na Jesus gekom en gesê: Wie is tog die grootste in die koninkryk van die hemele? |
| Afrikaans 1983 | In daardie tyd het die dissipels by Jesus gekom met die vraag: “Wie is die belangrikste in die koninkryk van die hemel?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In daardie tyd het die dissipels na Jesus gekom en gesê: “Wie is nou eintlik die belangrikste in die •koninkryk van die hemele?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Kort tydjie daarna het die dissipels na Jesus toe gekom en vir Hom gevra: “Wie is die belangrikste mens oor wie God regeer, God wat in die hemel is?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op ’n dag het die dissipels vir Jesus kom vra: “Sê vir ons: Wie is die heel belangrikste persoon in God se wêreld? Wie maak vir Hom die meeste van almal saak?” |