Matthew 17:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe hulle hul oë opslaan, het hulle niemand gesien nie, behalwe Jesus alleen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe hulle opkyk, sien hulle niemand anders meer daar nie, net vir Jesus alleen. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe slaan hulle hul oë op en sien niemand meer nie, behalwe Jesus alleen. |
| Afrikaans 1983 | Toe hulle opkyk, het hulle niemand gesien nie, net Jesus alleen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe hulle opkyk, het hulle niemand gesien nie, behalwe net Jesus self. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die dissipels opkyk, het hulle net vir Jesus gesien, niemand anders nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe hulle hul oë oopmaak, sien hulle slegs vir Jesus by hulle staan. |