Matthew 17:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Jesus het gekom en hulle aangeraak en gesê: Staan op en wees nie bevrees nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarop kom Jesus na hulle toe en sit sy hand gerusstellend op hulle: “Staan gerus maar op; moenie bang wees nie.”
Afrikaans 1933/1953 En Jesus het nader gekom en hulle aangeraak en gesê: Staan op en moenie vrees nie.
Afrikaans 1983 Maar Jesus het na hulle toe gekom, hulle aangeraak en gesê: “Staan op en moenie bang wees nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jesus het nader gekom, en nadat Hy hulle aangeraak het, sê Hy: “Staan op en moenie langer bang wees nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het na hulle toe gekom en Hy het aan hulle geraak en gesê: “Staan op, moenie bang wees nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus het egter na hulle toe gestap en hulle aangeraak. “Staan maar op. Julle hoef nie bang te wees nie,” het Hy vir hulle gesê.