Matthew 17:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe die dissipels dit hoor, val hulle op hul aangesig en was baie bang. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe hulle dit hoor, het die dissipels plat op die grond neergeval. Hulle het groot geskrik. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe die dissipels dit hoor, het hulle op hul aangesig geval en was baie bevrees. |
| Afrikaans 1983 | Toe sy dissipels dit hoor, het hulle baie bang geword en op die grond neergeval. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe die dissipels dit hoor, het hulle op hulle gesigte neergeval, oorval deur vrees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die dissipels dit hoor, het hulle baie bang geword en hulle het met hulle gesig teen die grond gaan lê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe die drie dissipels hierdie stem hoor, het hulle hulle morsdood geskrik. Hulle het plat op hulle gesigte neergeval. |