Matthew 17:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Petrus sê vir hom: Van vreemdelinge. Jesus sê vir hom: Dan is die kinders vry.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe hy antwoord: “Van die buitelanders,” sê Jesus vir hom: “Dan is hulle eie mense mos vrygestel.
Afrikaans 1933/1953 Petrus antwoord Hom: Van die vreemdelinge. Jesus sê vir hom: Dan is die seuns vry.
Afrikaans 1983 Toe Petrus antwoord: “Van ander mense,” sê Jesus vir hom: “Dan is die seuns mos vrygestel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe hy antwoord, “van vreemdelinge”, het Jesus vir hom gesê: “Dan is die seuns mos vrygestel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Petrus het gesê: “Die ander mense moet belasting betaal.” Toe sê Jesus: “Dan is die konings se kinders vry, dan moet hulle nie belasting betaal nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Van sy onderdane,” het Petrus dadelik geantwoord. “’n Koning se eie kinders betaal tog nie belasting aan hulle pa nie.” “Ja, jy’s reg,” sê Jesus. “’n Koning laat tog nie sy kinders belasting betaal nie.