Matthew 17:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle sal hom doodmaak, en op die derde dag sal hy opgewek word. En hulle was baie jammer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle sal Hom doodmaak, maar God sal Hom op die derde dag weer opwek.” En die dissipels was baie geskok om dit te hoor. |
| Afrikaans 1933/1953 | en hulle sal Hom doodmaak, en op die derde dag sal Hy opstaan. En hulle het baie bedroef geword. |
| Afrikaans 1983 | en hulle sal Hom doodmaak, en op die derde dag sal Hy uit die dood opgewek word.” Hieroor het hulle baie bedroef geword. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle sal Hom doodmaak, maar op die derde dag sal Hy opgewek word. ” En hulle het baie bedroef geword. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | sodat hulle My kan doodmaak. Maar op die derde dag sal God My weer laat lewe.” Die dissipels het toe baie hartseer geword. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle gaan My vermoor. Maar moenie bekommerd wees nie. Ek is sterker as die dood. Op die derde dag sal Ek weer deur God lewendig gemaak word.” Hierdie nuus was ’n groot skok vir hulle. |