Matthew 17:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En terwyl hulle in Galilea gebly het, sê Jesus vir hulle: Die Seun van die mens sal oorgelewer word in die hande van mense.
Afrikaans (NLV) 2011 Weer terug in Galilea het Jesus vir hulle gesê: “God het bepaal dat die Seun van die Mens oorgegee moet word in die hande van mense.
Afrikaans 1933/1953 En terwyl hulle in Galil,a rondgaan, het Jesus vir hulle gesê: Die Seun van die mens sal oorgelewer word in die hande van die mense;
Afrikaans 1983 Toe die dissipels weer in Galilea bymekaar was, het Jesus vir hulle gesê: “Die Seun van die mens gaan oorgelewer word in die hande van mense,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe hulle in Galilea bymekaarkom, sê Jesus vir hulle: “Die •Seun van die Mens gaan oorgelewer word in die hande van mense.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe Jesus en die dissipels in Galilea saamgekom het, sê Hy vir hulle: “God sal My, die Seun van die mens, vir die mense gee
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kort daarna het Jesus se ander volgelinge in Galilea by Hom en sy dissipels aangesluit. Hy sê toe vir hulle: “Weet julle, Ek gaan binnekort in die hande van wrede mense val.