Matthew 17:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek het hom na u dissipels gebring, en hulle kon hom nie genees nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het hom na u dissipels toe gebring, maar hulle kon hom nie gesond maak nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En ek het hom na u dissipels gebring, en hulle kon hom nie gesond maak nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek het hom al na u dissipels toe gebring, en hulle kon hom nie gesond maak nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het hom na u dissipels gebring, maar hulle kon hom nie gesond maak nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het hom na u dissipels toe gebring en hulle kon hom nie gesond maak nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het hom na u dissipels toe gevat, maar hulle kon niks vir hom doen nie.” |