Matthew 17:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe hulle by die skare kom, kom daar 'n sekere man na Hom wat voor Hom neergekniel en sê:
Afrikaans (NLV) 2011 Toe hulle by die skare aan die voet van die berg kom, nader iemand vir Jesus en val voor Hom neer.
Afrikaans 1933/1953 En toe hulle by die skare kom, gaan daar 'n man na Hom en val voor Hom op die knieë en sê:
Afrikaans 1983 Toe hulle weer by die mense kom, het 'n man voor Hom kom kniel
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe hulle by die skare kom, het 'n man na Hom gekom, voor Hom gekniel
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus en sy dissipels het weer by die mense gekom. 'n Man het na Jesus toe gekom en hy het voor Jesus gekniel
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Jesus en die drie dissipels onder kom, het baie mense vir Hom gestaan en wag. ’n Man het vinnig tussen die skare deurgevleg en voor Hom neergeval.