Matthew 17:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het die dissipels verstaan dat Hy met hulle gespreek het van Johannes die Doper.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe het die dissipels verstaan dat Hy met hulle oor Johannes die Doper gepraat het.
Afrikaans 1933/1953 Toe verstaan die dissipels dat Hy met hulle van Johannes die Doper gespreek het.
Afrikaans 1983 Toe het die dissipels verstaan dat Hy met hulle van Johannes die Doper gepraat het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe het die dissipels begryp dat Hy met hulle oor Johannes die Doper gepraat het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe het die dissipels verstaan dat Jesus aan Johannes die Doper gedink het toe Hy met hulle oor Elia gepraat het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe snap die dissipels dat Jesus besig was om oor Johannes die Doper te praat. Hy was die Elia wat op die toneel verskyn het om die Messias se koms aan te kondig.