Matthew 17:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jesus antwoord en sê vir hulle: Elía sal waarlik eers kom en alles herstel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Waarop Jesus antwoord: “Elia kom inderdaad eers om alles in orde te bring. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Jesus antwoord en sê vir hulle: Dis waar, El¡a kom eers en sal alles herstel; |
| Afrikaans 1983 | “Elia kom wel om alles weer reg te maak,” antwoord Hy, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het geantwoord: “Elia kom inderdaad, en hy sal alles herstel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus antwoord toe: “Dit is waar, Elia kom eers en hy sal alles gereedmaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Dit is so,” het Jesus geantwoord. “Elia kom om alles gereed te maak. |