Matthew 17:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sy dissipels het Hom gevra en gesê: Waarom sê die skrifgeleerdes dan dat Elia eers moet kom? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy dissipels vra Hom toe: “Hoe sê die skrifkenners dan dat Elia eers moet kom voordat die Messias kom?” |
| Afrikaans 1933/1953 | En sy dissipels vra Hom en sê: Waarom sê die skrifgeleerdes dan dat El¡a eers moet kom? |
| Afrikaans 1983 | Die dissipels vra Hom toe: “Waarom sê die skrifgeleerdes dan dat Elia eers moet kom?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die dissipels het Hom gevra: “Waarom sê die skrifkenners dan dat Elia eers moet kom?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die dissipels het vir Jesus gevra: “Hoekom sê die skrifgeleerdes dat Elia moet kom voordat die Messias kom?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle vra toe vir Hom: “Hoekom sê al die skrifkenners dan dat Elia eers aarde toe moet kom voordat die Messias sy opwagting maak?” |