Matthew 16:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het onder mekaar geredeneer en gesê: Dit is omdat ons geen brood geneem het nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het toe onder mekaar geargumenteer: “Hy sê dit omdat ons geen brood saamgebring het nie.”
Afrikaans 1933/1953 En hulle het onder mekaar geredeneer en gesê: Dit is omdat ons geen brode saamgeneem het nie.
Afrikaans 1983 Hulle het toe met mekaar daaroor gepraat en gesê: “Dit is omdat ons nie brood saamgebring het nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het toe onder mekaar bespiegel en gesê: “Ons het nie brood saamgebring nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die dissipels het daaroor met mekaar gepraat. Hulle het gedink Jesus sê dit omdat hulle nie brood saamgeneem het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die dissipels het saggies vir mekaar gesê dat Hy seker maar verwys na die feit dat hulle vergeet het om brood te koop.