Matthew 16:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe sy dissipels aan die oorkant kom, het hulle vergeet om brood te neem.
Afrikaans (NLV) 2011 Later, nadat hulle die see oorgesteek het, ontdek die dissipels dat hulle vergeet het om kos saam te neem.
Afrikaans 1933/1953 En toe sy dissipels na die oorkant gegaan het, het hulle vergeet om brode saam te neem.
Afrikaans 1983 Die dissipels het na die oorkantste oewer toe gegaan, maar vergeet om brood saam te neem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe die dissipels na die oorkant vaar, het hulle vergeet om brood saam te neem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die dissipels van Jesus het na die ander kant van die see gegaan en hulle het vergeet om brood saam te neem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Rukkie later, toe hulle onderweg was na die oorkant van die See van Galilea, het die dissipels agtergekom dat hulle vergeet het om brood te koop.