Matthew 16:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het Hy sy dissipels bevel gegee om vir niemand te sê dat Hy Jesus die Christus is nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy gee toe streng opdrag aan sy dissipels om vir niemand te vertel dat Hy die Messias is nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop het Hy sy dissipels bevel gegee dat hulle vir niemand moes sê dat Hy Jesus die Christus is nie. |
| Afrikaans 1983 | Toe het Jesus sy dissipels beveel om vir niemand te sê dat Hy die Christus is nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarop het Hy die dissipels beveel om vir niemand te vertel dat Hy die Christus is nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het Jesus vir sy dissipels gesê hulle mag nie vir ander mense vertel dat Hy die Christus is nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nadat Jesus al hierdie dinge vir die dissipels gesê het, het Hy hulle verbied om vir ander mense te sê dat Hy die Messias, God se Gestuurde, is. |