Matthew 16:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy sê vir hulle: Maar julle, wie sê julle is Ek? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy sê toe vir hulle: “En wat van julle, wie sê julle is Ek?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy sê vir hulle: Maar julle, wie sê julle is Ek? |
| Afrikaans 1983 | “Maar julle,” het Hy gevra, “wie, sê julle, is Ek?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy sê toe vir hulle: “Maar julle, wie sê julle is Ek?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het vir hulle gevra: “Maar julle, wat sê julle? Wie sê julle is Ek?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus vra hulle toe trompop: “En wat sê julle van My? Wie is Ek volgens julle?” |