Matthew 16:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle sê: Sommige sê dat jy Johannes die Doper is; en ander, Jeremias, of een van die profete. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Wel,” antwoord hulle, “party sê U is Johannes die Doper, ander weer Elia, nog ander Jeremia, of een van die ander profete.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle antwoord: Sommige Johannes die Doper, en sommige El¡a, en ander Jeremia of een van die profete. |
| Afrikaans 1983 | Hulle antwoord: “Party sê Johannes die Doper, party Elia, party Jeremia of een van die profete.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het geantwoord: “Sommige sê Johannes die Doper, ander Elia, en ander weer Jeremia, of een van die profete.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die dissipels sê toe: “Party mense sê U is Johannes die Doper, party sê U is Elia, en party sê U is Jeremia of een van die profete.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle antwoord: “Party sê U is Johannes die Doper wat weer lewendig geword het. Ander sê weer Elia. Nog ander sê U is Jeremia of een van die profete.” |