Matthew 16:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe Jesus in die gebied van Cesaréa-Filippi kom, vra Hy sy dissipels en sê: Wie sê die mense is Ek, die Seun van die mens?
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Jesus in die omgewing van Sesarea-Filippi kom, vra Hy sy dissipels: “Wie dink die mense is Ek, die Seun van die Mens?”
Afrikaans 1933/1953 En toe Jesus in die streke van Cesar,a-Filippi kom, vra Hy sy dissipels en sê: Wie sê die mense dat Ek, die Seun van die mens, is?
Afrikaans 1983 Toe Jesus in die streke van Sesarea-Filippi kom, het Hy vir sy dissipels gevra: “Wie, sê die mense, is die Seun van die mens?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Jesus in die gebied van Caesarea-Filippi kom, het Hy sy dissipels gevra: “Wie sê die mense is die •Seun van die Mens?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het na plekke naby die stad Sesarea-Filippi gegaan. Hy vra toe vir sy dissipels: “Wat sê die mense, wie is Ek, die Seun van die mens?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Jesus op ’n dag naby die stad Sesarea-Filippi kom, vra Hy sy dissipels: “Wat sê die mense oor My, die Seun van die mens?”