Matthew 16:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook nie die sewe brode van die vier duisend, en hoeveel mandjies het julle opgetel nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En die sewe brode vir die 4 000, en hoeveel mandjies vol julle bymekaargemaak het nie? |
| Afrikaans 1933/1953 | Of die sewe brode van die vier duisend, en hoeveel mandjiesvol julle opgetel het nie? |
| Afrikaans 1983 | En die sewe brode vir die vier duisend en hoeveel mandjies vol julle bymekaargemaak het nie? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Of die sewe brode vir die vierduisend, en hoeveel mandjies julle bymekaargemaak het nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En onthou julle die sewe brode vir die 4 000 mense, en hoeveel groot mandjies vol julle opgetel het? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | En wat van die ander keer toe Ek vir 4 000 mense met sewe brode kos gegee het? Toe het daar ook ’n hele klomp mandjies vol kos oorgebly. |