Matthew 15:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar tevergeefs aanbid hulle My deur leringe te leer wat gebooie van mense is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle godsdiens is blote skyn, want hulle hou menslike voorskrifte voor as wette van God.’” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar tevergeefs vereer hulle My deur leringe te leer wat gebooie van mense is. |
| Afrikaans 1983 | Dit help niks dat hulle My probeer dien deur leerstellings van mense as gebooie van God voor te hou nie. ” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | tevergeefs vereer hulle My, want hulle onderrig as leerstellings die voorskrifte van mense.’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit help niks om God so te dien nie. Want hulle leer vir die mense wette wat hulle self gemaak het en dan sê hulle dit is God se wette.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle gebruik mooi godsdienstige woorde terwyl hulle skewe leerstellings kwytraak.’” |