Matthew 15:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hierdie volk nader My met hulle mond en eer My met hulle lippe; maar hulle hart is ver van my af. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ‘Hierdie volk eer My met hulle mond, maar hulle hart is ver van My af. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hierdie volk nader My met hulle mond en eer My met die lippe, maar hulle hart is ver van My af. |
| Afrikaans 1983 | “Hierdie volk eer My met hulle mond, maar hulle hart is ver van My af. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘Hierdie volk eer My met die lippe, maar hulle harte is ver van My af; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “ Hierdie volk sê hulle respekteer My, maar dit is nie waar nie, hulle harte is ver van my. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ‘Hierdie mense sê al die regte dinge vir God, maar hulle dien Hom nie met hulle hart nie. |