Matthew 15:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En eer nie sy vader of sy moeder nie, hy sal vry wees. So het julle die gebod van God kragteloos gemaak deur julle oorlewering. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | *** |
| Afrikaans 1933/1953 | So het julle dan die gebod van God kragteloos gemaak ter wille van julle oorlewering. |
| Afrikaans 1983 | dan hoef hy nie meer sy plig teenoor sy pa na te kom nie.’ So ontneem julle die woord van God sy gesag ter wille van julle oorgelewerde gebruike. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | hoef sy vader hoegenaamd nie te eer nie.’ So het julle deur julle tradisie die woord van God kragteloos gemaak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “So iemand respekteer nie sy pa en sy ma nie. Julle doen nooit wat God vir julle sê nie, julle doen net wat julle voorouers vir julle gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarom kan ek nie langer vir my pa en ma sorg nie. “Weet julle, as julle julle so gou van julle verpligting teenoor julle ouers losmaak, het julle geen respek vir hulle nie. Dan stel julle julle eie godsdienstige tradisies bo God se Woord. Daardeur beroof julle God se Woord van sy krag. |