Matthew 15:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar julle sê: Elkeen wat vir sy vader of sy moeder sê: Dit is 'n gawe, met alles wat jy van my kan baat; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | [5-6] Julle sê egter: ‘As jy jou bates as ’n offer aan die Here toewy, hoef jy nie meer jou ouers te eer deur hulle te ondersteun nie.’ So trek julle met julle tradisie ’n streep deur die woord van God. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar julle sê: Elkeen wat aan vader of moeder sê: enige voordeel wat u van my sou kan geniet, is 'n offergawe -- die hoef sy vader of sy moeder glad nie te eer nie. |
| Afrikaans 1983 | Maar julle bepaal: ‘As iemand vir sy pa of sy ma sê: Die hulp wat u van my sou kon kry, maak ek 'n offergawe vir God, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar julle sê, ‘Wie vir sy vader of moeder sê, Watter voordeel u ook al van my sou kon ontvang, is 'n offergawe, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar julle sê iemand mag vir sy pa of ma sê: ‘Ek kan julle nie help nie, want die goed wat ek vir julle moes gee, het ek vir die Here gegee.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar julle wikkel julle maklik uit hierdie voorskrif uit deur te sê: ek het al my geld aan die tempel bemaak. Net ek mag nou daarvan gebruik; niemand anders nie. |