Matthew 15:39 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Hy het die skare weggestuur en die skip gevat en in die gebied van Magdala gekom.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarna het Jesus die skare huis toe gestuur, in die boot geklim en na die omstreke van Magadan vertrek.
Afrikaans 1933/1953 En nadat Hy die skare weggestuur het, het Hy in die skuit gegaan en in die gebied van M gdala gekom.
Afrikaans 1983 Daarna het Hy die mense huis toe gestuur, in die skuit geklim en na die gebied van Magadan vertrek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nadat Hy die skare weggestuur het, het Hy in die boot geklim en na die gebied van Magadan gegaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarna het Jesus al die mense huis toe gestuur. Toe het Jesus in 'n boot geklim en na plekke naby die stad Magadan gegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Na die ete het Jesus die mense na hulle huise toe teruggestuur. Hy het in die skuit geklim en na die gebied van Magadan vertrek.