Matthew 15:38 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die wat geëet het, was vierduisend man, buiten vroue en kinders.
Afrikaans (NLV) 2011 4 000 mans het van hierdie kos geëet, afgesien van al die vroue en kinders!
Afrikaans 1933/1953 En die wat geëet het, was vier duisend manne buiten die vroue en kinders.
Afrikaans 1983 Daar was vier duisend mans wat geëet het, afgesien van die vrouens en kinders.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Afgesien van die vroue en kindertjies, was daar vierduisend mans wat geëet het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar was 4 000 mans wat geëet het. Daar was ook nog vroue en kinders.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Net die mans by hierdie ete was sowat 4 000. Dit is behalwe al die vroue en kinders wat ook daar was.