Matthew 15:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het almal geëet en versadig geword, en van die stukkende vleis wat oorgebly het, het hulle sewe mandjies vol opgetel.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het almal geëet totdat hulle versadig was! Van die oorskiet van die brood het hulle nog sewe mandjies vol opgetel.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het almal geëet en versadig geword; en hulle het die oorskot van die brokstukke opgetel, sewe mandjies vol.
Afrikaans 1983 Almal het geëet en genoeg gekry. En die dissipels het nog sewe mandjies vol bymekaargemaak van die stukke wat oorgebly het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het almal geëet en versadig geword. Hulle het van die stukke wat oorgebly het, sewe mandjies vol opgetel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Almal het genoeg geëet. Sy dissipels het die stukkies opgetel wat oorgebly het, dit was sewe groot mandjies vol.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar was uiteindelik oorgenoeg kos vir almal. Die mense het geëet totdat hulle versadig was. Na die tyd is daar sewe mandjies met oorskietkos opgetel.