Matthew 15:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Hy het die skare bevel gegee om op die grond te gaan sit.
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus sê toe dat almal op die grond moet gaan sit.
Afrikaans 1933/1953 En Hy het bevel gegee aan die skare om op die grond te gaan sit.
Afrikaans 1983 Hy het gesê die mense moet op die grond gaan sit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En nadat Hy die skare beveel het om op die grond te gaan sit,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het toe vir al die mense gesê hulle moet op die grond gaan sit om te eet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus laat toe al die mense sit.