Matthew 15:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Jesus sê vir hulle: Hoeveel brode het julle? En hulle sê: Sewe en 'n paar vissies.
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus vra hulle toe: “Hoeveel brode het julle?” Hulle het geantwoord: “Sewe, en ’n paar vissies.”
Afrikaans 1933/1953 Toe sê Jesus vir hulle: Hoeveel brode het julle? En hulle antwoord: Sewe, en 'n paar vissies.
Afrikaans 1983 “Hoeveel brood het julle?” vra Hy vir hulle. “Sewe,” antwoord hulle, “en 'n paar vissies.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jesus sê vir hulle: “Hoeveel brode het julle?” Hulle antwoord: “Sewe, en 'n paar vissies.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus vra toe vir hulle: “Hoeveel brood het julle?” En hulle sê vir Hom: “Ons het sewe brode en 'n paar klein vissies.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Hoeveel brood het julle by julle?” vra Hy. “Sewe brode en ’n paar vissies,” antwoord hulle.