Matthew 15:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sy dissipels sê vir Hom: Waarvandaan sou ons soveel brood in die woestyn hê om so 'n groot menigte te versadig? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarop sê sy dissipels vir Hom: “Waar sal ons in hierdie verlate wêreld genoeg brood kry om so ’n massa te voed?” |
| Afrikaans 1933/1953 | En sy dissipels sê vir Hom: Waar sal ons in die woestyn soveel brode vandaan kry om so 'n groot skare te versadig? |
| Afrikaans 1983 | Sy dissipels sê vir Hom: “Waar sal ons in hierdie verlate plek genoeg brood kry om so baie mense kos te gee?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar die dissipels sê vir Hom: “Waar kry ons in hierdie verlate plek genoeg brood om so 'n groot skare te voed? ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die dissipels vra toe vir Jesus: “Waar sal ons so baie brood kry dat ons vir hierdie klomp mense genoeg kan gee om te eet? Ons is ver van 'n stad, hier woon niemand nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die dissipels vra verbaas vir Jesus: “Waar sal ons in hierdie verlate plek genoeg kos kry vir so ’n menigte?” |