Matthew 15:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hy antwoord en sê: Ek is nie gestuur nie, behalwe na die verlore skape van die huis van Israel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy antwoord hulle: “Ek is net gestuur na die afgedwaalde skape van die volk van Israel.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Hy antwoord en sê: Ek is net gestuur na die verlore skape van die huis van Israel. |
| Afrikaans 1983 | Jesus antwoord: “Ek is net na die verlore skape van die volk Israel toe gestuur.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het geantwoord: “Ek is net gestuur na die verlore skape van die huis van Israel. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe sê Jesus: “God het My gestuur net na die mense van Israel. Hulle is soos verlore skape.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus sê vir die vrou: “Ek het net een taak. Dit is om die mense in Israel wat ver van God af lewe na Hom toe terug te bring.” |