Matthew 15:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het Jesus daarvandaan gegaan en na die gebiede van Tirus en Sidon vertrek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus het van Galilea noordwaarts vertrek na die gebied van Tirus en Sidon. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Jesus het daarvandaan weggegaan en na die streke van Tirus en Sidon vertrek. |
| Afrikaans 1983 | Jesus het daarvandaan weggegaan en na die streke van Tirus en Sidon toe vertrek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jesus het daarvandaan vertrek en na die streke van Tirus en Sidon gegaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het weggegaan na plekke naby die stede Tirus en Sidon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hierna het Jesus na die gebied van Tirus en Sidon vertrek. |