Matthew 15:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Waarom oortree u dissipels die oorlewering van die ouderlinge? want hulle was nie hul hande as hulle brood eet nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Waarom verbreek jou dissipels ons voorouers se tradisies deur nie hulle hande voor ete te was nie?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Waarom oortree u dissipels die oorlewering van die ou mense? Want hulle was nie hul hande as hulle brood eet nie. |
| Afrikaans 1983 | “Hoekom verontagsaam u dissipels die oorgelewerde gebruike van die voorgeslagte? As hulle gaan eet, was hulle nie hulle hande nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Hoekom oortree u dissipels die tradisie van die voorouers? Want hulle was nie hulle hande wanneer hulle gaan eet nie. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Hoekom is jou dissipels ongehoorsaam en doen hulle nie wat ons voorouers altyd gedoen het nie? Jou dissipels was nie hulle hande wanneer hulle gaan eet nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Waarom steur jou dissipels hulle nie aan die godsdienstige tradisies van ons voorvaders nie? Hulle was nie hulle hande voor ete nie.” |