Matthew 15:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar die dinge wat uit die mond uitgaan, kom uit die hart; en hulle het die mens onrein gemaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar slegte woorde kom uit ’n slegte hart en maak die persoon wat hulle uitspreek, vuil. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar die dinge wat uit die mond uitgaan, kom uit die hart, en dit is die wat die mens onrein maak. |
| Afrikaans 1983 | Maar wat by die mond uitkom, kom uit die hart, en dít is die dinge wat die mense onrein maak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar wat by die mond uitgaan, kom uit die hart, en daardie dinge maak die mens onrein. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar die woorde wat uit 'n mens se mond kom, kom uit sy hart. Dit is hierdie dinge wat 'n mens onrein maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar dit wat jy sê, kom uit jou hart. |